Hard newsNews

Tweede verdagte vas na Annatjie Myburgh se dood

Haar lyk is in ‘n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry.

WITRIVIER – ‘n Tweede verdagte is sowat ‘n uur gelede in verband met me. Annatjie Myburgh se ontvoering en dood in hegtenis geneem.
Ondersoekbeamptes en sekuriteitsmanne het nie gerus voordat hulle nié ook dié vermoedelik skuldige aan die pen laat ry het nie. Hoe hy met die misdaad verbind word, is nog nie duidelik nie.
Hy sal na verwagting more saam met ‘n verdagte (26) in die landdroshof op Witrivier verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Stefan de Villiers

Stefan de Villiers, based in Mbombela, Mpumalanga, is currently the Editor at Lowvelder. He brings a wealth of knowledge and experience from previous roles at Lowveld Media, such as Sports Editor, Journalist and Photographer. He started on November 1, 2013.
Back to top button