Hard newsLocal newsNews

VOORSKOU: Tegnologie ‘n sterk wapen teen stropers

Dit bly 'n groot uitdaging vir wetstoepassers om gestroopte renoster-misdaadtonele in die hof aan stropers en horings, te verbind, maar die RhODIS-databasis vergemaklik die taak voortdurend.

SKUKUZA – Binnekort sal die meer as 100 renosterhorings wat verlede week gevind is tydens en na die arrestasie van drie mans in Equestria, Pretoria, onderweg wees na ‘n laboratorium waar verdoemende getuienis moontik teen hulle gevind kan word.

Aansoeke om borgtog is aan mnre. Pieter van Zyl, Marco Swanepoel en Stephan Mylie toegestaan.

SubscribeFooterNW

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button