Local newsNews
Voorskou: Wonderplante boonop ‘n lekkerny vir renosters
So 'n vetplantboom verminder koolstofdioksied 10 keer meer doeltreffend as 'n reuseboom in 'n tropiese reënwoud.

BARBERTON – Swartrenosterwesies by Care for Wild Rhino Sanctuary (CFW) gaan iewers in die toekoms heerlik aan die meer as 1 250 spekboompies kan smul wat onlangs naby hulle bomas geplant is.
Dit is nie net goeie nuus vir ‘n renoster op soek na ‘n kraakvars blaar nie; ‘n bos van die bome met hulle pienk blomme beveg ook lugbesoedeling.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

