Kry jou ou Innibos-gedenkhempies Vrydag
Innibos hou vanjaar 'n groot uitverkoping by die Minibos-makietie en amptelike Innibos-programbekendstelling Vrydag by Hoërskool Bergvlam.

MBOMBELA – Vanjaar hou Innibos ‘n groot uitverkoping van vorige feeste se T-hemde en pette.
Alle hemde sal slegs R50 vir volwassenes kos, R40 vir kinders en R20 per pet.
Mense kan ook slegs by die Minibos goedkoper week-kaartjies vir die fees in Julie koop – teen slegs R350.
Dit is nie al waarna uitgesien kan word tydens die Minibos-makietie nie.
Lees meer
Jan Braai deel sy geheime vir die Laeveldse braaikoning(in)
Is jy dalk die #Rooirokbokkie?
https://www.citizen.co.za/lowvelder/383191/jy-dalk-die-rooirokbokkie/
Minibos-Makietie
https://www.citizen.co.za/lowvelder/events/event/minibos-makietie/
Innibos gaan ‘n trappie verder met aanlynwinkel
https://www.citizen.co.za/lowvelder/374738/innibos-gaan-n-trappie-verder-met-aanlynwinkel/
Die 14de Innibos Nasionale Kunstefees se feesprogram is op Innibos se webtuiste beskikbaar sodat feesgangers solank hulle program van 5 tot 9 Julie kan beplan.
Kaartjies is by Computicket beskikbaar.

