Local newsNews

Voorskou: Lees – die grootste geskenk wat jy aan jou kind kan gee

'n Voorlesing van 15 minute per dag kan van jou kleuter 'n leser maak, en 'n liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat 'n ouer vir kind kan gee.

MBOMBELA – Plaaslike spraakterapeut Mari Buys, voel baie sterk oor die belangrikheid van lees in kinders se ontwikkeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button