Local newsNews

Afrikaners word nie deur die guur weer gesteur nie

Die vieringe is deur oud en jonk geniet.

MBOMBELA – Lede van die Afrikanergemeenskap het Vrydagaand die ligte reënweer getrotseer om vir ‘n geselligheid as deel van vanjaar se Geloftedagvieringe by die feesterrein in Ehmkestraat byeen te kom.

Lees ook: Laevelders gesels oor hulle herkoms by die Geloftefees

Hugo de Beer en Dirk Scholtz.

Daar is heerlik om die braaivleisvure gekuier en onder andere aan stokbrood weggelê.

Hannes Joubert, ‘n wapensmid van Lydenburg, het ook ‘n insiggewende praatjie oor wapenveiligheid en die wapens wat die Voortrekkers by die Slag van Bloedrivier gebruik het, aangebied.

Lees ook: Churches unite for the Day of the Covenant festival

Hannes Joubert.

Die braai is Saterdagoggend deur ‘n spesiale diens in die NG Kerk Nelspruit-Suid gevolg.

Dr. Jean Strydom het die diens gelei, waarna Douw Steyn ‘n kort praatjie oor die betekenis van Geloftedag
gelewer het.

Lees ook: Multi-talented gospel singer entertains audience

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button