Local newsNews

Voorskou: Oupas en oumas gaan skool saam met kleinkinders

Die jongspan het hul grootouers op 'n konsert getrakteer.

Laerskool Witrivier het die afgelope week hul tradisionele oupa-en-ouma-dag gehou. Die jongspan het eers hul grootouers met ‘n konsert vermaak, waarna almal onder die bome op die terrein saamgekuier het.

Hier is ‘n voorsmakie van die gebeure in beeld, maar lees meer in ‘n volgende White River Post.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button