Local newsNews

Die Konsert Huiz se nuutste produksie by Belgrace

Die drie sangeresse voer dieselfde vertoning op Woensdag - en Donderdagaand op en die vertonings is reeds uitverkoop.

Die Konsert Huiz bied op 20 April Three Divas and a One-Night Stand aan waarin drie van Mbombela se mooiste vrouestemme optree. In hul vertoning by die Belgrace Boutique Hotel sing Natascha C, Anne-Mari White en Karien van Niekerk van die grootste en bekendste Engelse ballades en popliedjies.

Lees ook: Concert stirs many a heart at the Konsert Huiz

Hulle word op die klavier deur Henry-John Williams begelei. Kaartjies kos R120 per persoon en kan bespreek word by 079-539-0409 of reservations@belgrace.co.za.

Hard aan die oefen vir die vertoning.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button