Local newsNews

VOORSKOU: Dosent deel liefde vir boeke en haar uiteenlopende smaak

Pulaan Grimbeek, 'n senior lektor by Tswane-Universiteit van Tegnologie in Mbombela het vroeg-vroeg reeds in haar ouers se boekrak ingeklim en haar leestande op Brolloks en Bittergal geslyp.

As kinders het hulle Vrydagmiddae die biblioteek besoek en in die Vrystaatse koue onder die komberse gelê en lees.
Deel iets van jouself :

Ek is lief vir kennis en is ‘n humanis. Ek is ook mal oor die wye vlaktes, ou dorpies, geskiedenis, ander wêrelddele, kook en tuinmaak. Veroordeling en ongeregtigheid steek my dwars in die krop. Noem my maar half pienk-liberaal.

Also readWhat to do when your property gets land-grabbed

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button