Local newsNews
Lollos, Lettie het oud en jong op hulle voete
Lollos en sy maats het Vrydag die kindertjies by Communio-kerk se impaksentrum laat kraai van pure lekkerte en opgewondendheid.

MBOMBELA – Lollos, Lettie, Karla en Disco het honderde kleingoed as deel van hulle 10-jaarbasaarproduksie kom vermaak.
Daar is saam met die pragtige pienk Lettie gesing en gedans. Lettie, ook bekend as die Herwin Koningin het die mooiste wimpers en dra pragtige rooi strikkies om haar ore.
Sy en Lollos is ook albei dol oor sing en dans. Dié vriendelike karakters het selfs ‘n paar mammas en pappas op hulle voete gehad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







