Local newsNews

Hou jou oë oop vir die Kleinste Vyf

Soek gerus vir hierdie diertjies wanneer jy volgende keer die Nasionale Krugerwildtuin besoek.

Duisende besoekers gaan jaarliks na die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) opsoek na die Groot Vyf: leeu, luiperd, buffel, renoster en olifant.

Hulle vergeet egter vinnig van die ander wonderlike diere wat die natuur bied.

LEES OOK: UPDATED: Kruger National Park: A checklist for day visitors

SANParke het ook ‘n lys van die Kleinste Vyf waarna ‘n mens moet uitkyk wanneer jy die park besoek.

Gebruik gerus hierdie onderstaande foto’s om hulle te identifiseer wanneer jy die volgende keer die wildtuin besoek.

  1. Die klaasneus

    Foto deur Joey Makalintal van Pennsylvania, USA – A Fascinating One, CC BY 2.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=5817138
  2. Die mierleeu

    Foto deur Jonathan3784 van en.wikipedia.org, CC BY-SA 3.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=1235487
  3. Die buffelwewer

    Foto deur Greg Tee – oorspronklik op Flickr as Red-billed Buffalo Weaver, CC BY 2.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=8946363
  4. Die renosterkewer

    Foto deur Boris Loboda https://barry.fotopage.ru/gallery/show_image.php?imageid=13506, CC BY-SA 3.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=8728029
  5. Die luiperdskilpad

    Foto deur Berthold Werner – Eie werk, CC BY-SA 3.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=525989

     

LEES OOK: The impossible five to spot in the Kruger National Park

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button