Local newsNews

Nelspruit Boeremark vier sy 12de verjaarsdag

Die Nelspruit Boeremark word elke eerste Saterdag van die maand gehou.

Nelspruit Boeremark se 12de verjaarsdag is onlangs gevier by The Wild Medlar Guesthouse net buite die stad.

Lyzelle van Wyk, organiseerder van die geleentheid, het vertel van die gebeure wat daartoe gelei het dat die Nelspruit Boeremark vanjaar by die nuwe venue gehou is.

“Ons was altyd by die ou skougronde tot dié toegemaak het, toe het ons geskuif na Oewersig.

Maar dit is ook nie meer geskik nie en ons wil graag hê die mark moet in die buitelig wees sodat kinders kan rondhardloop en op die perde kan ry,” het Van Wyk vertel.

LEES OOK: Rus sag, liewe Mienke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button