EntertainmentLifestyleLocal newsNews
FOTO’S: Mustangs se musiekfees eindig op ‘n hoë noot
Mustangs: The Dancing Place het die afgelope naweek hul musiekfees geëindig met Bernice West, Danny Smoke, Leah en Snotkop op die verhoog.

Laevelder het die makietie Vrydag- en Saterdagaand bygewoon.
Kyk hier na die foto’s wat geneem is.
LEES OOK: Dans- en drama-produksie vier die seisoene van die lewe

