Local newsNews
Bedanking aan alle ondernemings vir hul ondersteuning van Gaan Bos inniMall
Refentse het gaste by i'langa Mall se piazza bedank en verwelkom.


Gaan Bos inniMall het op 22 September afgeskop met ’n dankie-sê-aandjie by i’langa Mall, vir alle sake-eienaars en -bestuurders wat vanjaar se minifees ondersteun.
Refentse het die toon aangegee met sy openingsvertoning en die gaste ’n voorsmakie gegee van wat hulle Saterdag van hom kan verwag.

LEES OOK: PROGRAM: Vermaaklikheid om oor bos te gaan inniMall
Die piazza by i’langa is só ingespan dat gaste by Panarottis, Doppio Zero en ook die oop area by die fontein sitplek gehad het om Refentse in al sy glorie te aanskou.

























At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
