Local newsNews
IN FOTO’S: Hoërskool Nelspruit hou matriekafskeid
Die gr. 12's het hul beste voetjie tydens dié spesiale aand voorgesit.

Hoërskool Nelspruit het op Donderdag, 30 September matriekafskeid gehou.
Die skool se gr. 12’s het swierig gelyk by die glansryke geleentheid wat by Kwanyoni Lodge aangebied is.








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
