Local newsNews

Hoërskool Bergvlam se klas van ’01 hou reünie

Dié groep was een van die skool se grootste groepe matrieks, met sowat 120 leerders.

Hoërskool Bervlam se klas van 2001 het op Saterdag 2 Oktober ‘n 20-jaar reünie gehou.

Die geleentheid het op die skool se perseel plaasgevind en is deur sowat 40 oudleerders bygewoon.

Francois Louw, Diana Loock, Jalani Wessels en Louwrens Wessels.
Deon van der Merwe en Wikus Solms.

Marlet van Wetten, die organiseerder van die reünie, sê die oudleerders het besluit om die geleentheid te reël om weer by mekaar uit te kom.

LEES OOK: IN FOTO’S:Geveerde vriende maak hul opwagting in Laeveldse tuin

“Sommige van ons se kinders is al tieners, sommige van ons kinders is nog babas. Dis nou 20 jaar later en hoog tyd dat ons almal mekaar weer sien.”

Christo Odendaal, JD Doubell, Diana Loock en Marlet van Wetten. > Foto: Andrea van Wyk
Chantelle Solms, Rudi Joubert, Johan de Ridder en Margezelle Bezuidenhout. > Foto: Andrea van Wyk

Die oudleerders het saam gebraai en stories uitgeruil oor die verlede. Dié groep was een van die skool se grootste groepe matrieks, met sowat 120 leerders.

Chanel de Ridder, Danielle van der Merwe en Candice Durr.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button