Local newsNews
Vermiste Barberton-vrou terug by die huis
Karen Botma is Dinsdag, 2 November, as vermis aangemeld, en is weer veilig tuis.

Karen Botma, wat Dinsdag as vermis aangemeld is, het vanoggend, 7 November, om 04:00 by die huis aangekom.
Dit het haar man, Daniel, aan Laevelder bevestig. Hulle is inwoners van Barberton.
ALSO READ: Barberton-vrou vermis sedert Dinsdag, 2 November
Daniel sê hy weet nog nie waar sy was nie en dat sy nou rus. “Ek sal later met haar praat en probeer utvind waar sy was. Ten minste is sy veilig.”
Hy het diegene wat na haar help soek het, bedank.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
