Local newsNews
FOTO’S: Innibos Kuns-in-beweging-parade
Die Innibos Kuns-in-beweging-parade het die stad Vrydagoggend behoorlik op horings geneem. Indien jy dit misgeloop het, hier is 'n paar foto's.

Die Innibos Kuns-in-beweging-parade het Vrydagoggend weer die strate van Mbombela ingekleur as deel van die viering van die fees en die diversiteit van Mpumalanga.
> Foto’s: Stefan de Villiers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



























