Local newsNews
Mustangs verwelkom Ghapi by familievertoning
Ghapi se Mustangs-vertoning was 'n reusesukses.
‘n Reuse-man, ‘n reuse-stem en ‘n reuse-haarstyl wat ‘n storm laat losbars op sy reuse-dromstel. Dit is hoe Ghapi se amptelike webblad hom beskryf. Die sanger en sy band was Saterdagaand by Mustangs – The Dancing Place te siene en sy webblad is beslis nie verkeerd nie.

LEES OOK: Innibos In jou huis skenk kontantbydrae aan KANSA

Die vertoning was een van Mustangs se familievertonings waar kinders onder die ouderdom van ses gratis toegang gekry het. Die hekke het om 15:00 geopen met Voodoo Kudu wat om 16:00 die gehoor aan die gang gekry het vir Ghapi, sy hare en sy orkes.



LEES OOK: Heerlike kuier by Trout Inn se markdag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
