Local news

Komatipoort Akademie neem afskeid van geliefde leerder

Dewald Prinsloo se skool in Komatipoort het op 12 April van hom afskeid geneem, ná sy dood op 2 April.

Dewald Prinsloo is op 2 April in ‘n gru-ongeluk oorlede toe hy per ongeluk deur ‘n kragopwekker geskok is.

Sy roudiens is op 11 April gehou, en sy skool, Komatipoort Akademie, het die volgende dag van hom afskeid geneem.

LEES OOK: Komatipoort boy dies while readying generator for load-shedding

“Ons groet Dewald vaarwel deurdat sy ouers die klok namens hom gaan uitlui,” het die skool op sy Facebook-blad gedeel. Daarmee saam was ‘n video van die klokluiseremonie.

Kyk die video hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button