Local news

VIDEO: Kunstelike voor-, hoof- en nagereg: Die feestafel is gedek vir Innibos 2024!

Sandra Jacobs, die direkteur en media- en bemarkingsbestuurder van Innibos, gesels met Laevelder se Blake Linder oor vanjaar se Innibos. Daar is iets vir almal en die room van Suid-Afrikaanse kunstenaars is gereed om topklasvermaak aan te bied. En onthou, die kersie op die koek ... is JY!

LEES OOK: Innibos-kaartjies binne twee uur opgeraap – die feesgees loop hoog!

LEES OOK: Innibos 2024 beloof om ’n wenresep te wees

KLIK HIER: Die Amptelike Innibos-Feesgids vir 2024

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.
Back to top button