Local news
Soektog na vermiste man eindig tragies
Die laaste wat enigiemand vir Hendrik Swanepoel gesien het is Dinsdag om 11:20 in Nelspruit.
Hendrik Swanepoel (72), wat twee dae gelede as vermis aangemeld is, is gisteraand dood in ’n hotel in Lydenburg aangetref.
Swanepoel is die laaste keer Dinsdag om 11:20 in Nelspruit gesien, terwyl hy in sy wit Suzuki Alto op die Brondal-pad onderweg was.
Die omstandighede rondom sy dood is nog onbekend.
Die familie is reeds in kennis gestel en is in skok ná die tragiese gebeurtenis.
ALSO READ: Oom Jan, Laeveld bou-legende sterf op 74
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
