High SchoolLocal newsSchools galleries
IN FOTO’S: Danie Rossouw Rugbyweek se besoekers in ware rugbygees
Die 14de rugbyweek by Rob Ferreira was ’n reuse sukses.
En so kom die Danie Rossouw Rugbyweek tot ‘n einde!
Dit was ‘n week van pret, kameraadskap, sportmanskap en ware rugbygees by Hoërskool Rob Ferreira.
Laeveld Media wens al die deelnemende skole alles van die beste toe, en geluk aan Hoërskool Rob Ferreira met nog ’n uitstekende week van skolerugby.
Tot volgende jaar!




























- Die artikel is aangepas na publikasie
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
