
My 11-jarige dogtertjie Monique is versot op Ou Joe. Sy kan nie wag vir Dinsdae en Vrydae se koerant om haar Ou Joe uit te knip nie. Ek moes haar vat om na hom te gaan kyk. Monique is in Laerskool Laeveld. Sy is ‘n groot
Laevelder-leser. Sy wou aan die begin sommer vir haar maatjies ook Ou Joe-prentjies bymekaar maak en plak. Dankie dat julle die koerant vir die kinders ook interessant maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

