BlogsOpinion

Leser Se Brief: Plastiek steeds in oorvloed

Lood de Jager skryf:

Ek verwys na my brief geskryf en gepubliseer verlede maand oor die veldtog teen plastiek wat êrens moet begin – hoekom nie in Mbombela nie?

Sedert die publikasie was ek teleurgestel dat daar geen reaksie van die winkels of individue was nie.

Ek was wel Dinsdagoggend by die plaaslike tak van Food Lover’s Market. Groot was my verbasing dat die plastieksakke verwyder en vervang is met papier.

(Terloops, hulle het lankal plastiek- met kartonstrooitjies vervang.)

Kudos vir julle! Mag dit die aansporing wees vir ander besighede om dieselfde te doen.

Baie dankie FLM!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button