
Gelukkige Valentynsdag almal!
Ek hoop almal het iemand wat hulle lief het, al is dit net iemand wat jou laat glimlag het vandag.
Ons almal by Laevelder wil graag hê jy moet geliefd voel, so hier is iets wat jou sal laat lag.
LEES OOK: Kyk romantiese flieks op Valentynsdag

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
