Local sportSport

Nelspruit Rugbyklub vier die jaar se prestasies

Nelspruit Rugbyklub het onlangs hul jaarlikse jaareindfunksie in styl aangebied.

Daar is spesiaal melding van uitstaande prestasies gemaak maar volgens Laeveld Rubgyvoorsitter, AG Visser, was dit voorwaar ‘n jaar om op trots te wees.
Visser meen dat klubrugby maar altyd struikelblokke sal hê maar dat die afgelope paar jaar ‘n besonderse toets was wat ‘n klomp klubs nie kon trotseer nie.
Trofeewenners
Hanno Uys – speler van die jaar
Jaco Bekker – rugbyman van die jaar
Charles Schutte (visevoorsitter en
hoofafrigter) – mees hardwerkende bestuurslid
Tiaan Greef – meeste punte aangeteken en beste oefeningbywoning
Llwellyn Gomes (derde span) beste agterspeler
Brenden Pieters (tweede span) beste agterspeler
Quinten Roux (eerste span) beste voorspeler
Wiaan Pretorius – mees belowende speler

De Wald Steyn – hoogste prestasie (Puma o/21)
Dewald Scheltema (derde span) – voorspeler van die jaar
Khimo van Huyssteen – junior speler van die jaar
Jaco Bekker – rugbyman van die jaar
Brenden Pieters (tweede span) – beste agterspeler
Wiaan Pretorius – belowendste speler.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button