Local sportSport

Blitz Rhinos wen Sewes

Die Blitz Rhinos van Hoërskool Nelspruit het stof in Hoërskool Garsfontein se oë geskop nadat hulle dié span van Pretoria 26-20 in die "Battle in the Park"- Sewestoernooi geklop het.

Garsies het in 2012 die toernooi gewen en was die
gunstelinge om die trofee wéér terug huis toe te neem, maar Nellies het ‘n
uitstekende seisoen gehad en die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit.
Die
Nasionale Sewestoernooi het vanaf 18 tot 20 Oktober in die Nasionale
Krugerwildtuin plaasgevind. Al nege die provinsies het aan dié eindstryd
deelgeneem.
Die Nellies het uitstekend gevaar en hulle uitslae was soos
volg:
• Blitz Rhinos 51-0 Rustenburg
• Blitz Rhinos 26-0 Monument

Blitz Rhinos wen kwarteindstryd 29-5 teen Waterkloof
• Blitz Rhinos wen
halfeindstryd 28-21 teen Florida
Ruan Nel van Nellies is as speler van die
toernooi aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button