Local sportSport

Statistieke oor rugbyseisoen

Interessante feite oor die Pumas en die Griekwas se rugbyseisoen 2013.

Skeidsregter – Craig Joubert
Aantal Curriebeker-wedstryde in 2013 geblaas- 6
wat eindstryd en tweede promosie-relegasiewedstryd insluit.
Steval Pumas
Afrigter – Jimmy Stonehouse
Begin 2010
Tydlyn
2010
• Speel 23

• Wen 9
• Verloor 13
• Gelykop 1
2011
• Speel 25
• Wen 8
• Verloor 17
• Gelykop 0
2012
• Speel 23
• Wen 14
• Verloor 6
• Gelykop 3
2013 Vodacombeker-seisoen
• Speel 10
• Wen 8
• Verloor 2
2013 Curriebeker-seisoen
• Speel 16
• Wen 16
• Verloor 0
Vodacombeker top-puntemakers 2013
Carl Bezuidenhout 128
Rosco Spekman 55
Tiaan Marx 38
Meeste drieë in ‘n wedstryd
13 April: Pumas 154 – 0 Limpopo Blou Bulle (22)
23 Maart: Pumas 64 – 7 Griffons (10)
9 Maart: Pumas 62 – 0 Valke (10)
Curriebeker (premierliga) top-puntemakers
2013
Carl Bezuidenhout 225
JC Roos 81
Rosco Spekman 60
Meeste drieë in ‘n wedstryd
27 September: Pumas 67 – 17 Valke (10)
10 Augustus: Pumas 69 – 20 Valke (9)
27 Julie: Pumas 60 – 20 Arende (9)
Maak geskiedenis
13 April: Pumas 154 – 0 Limpopo Blou Bulle
GWK Griekwas
Afrigter – Pote Human
Begin 2011
Tydlyn
2011
• Speel 25
• Wen 13
• Verloor 11
• Gelykop 1
2012
• Speel 19
• Wen 11
• Verloor 8
• Gelykop 0
2013 Vodacombeker-seisoen
• Speel 8
• Wen 4
• Verloor 4
2013 Curriebeker-seisoen
• Speel 9
• Wen 1
• Verloor 8
Vodacombeker top-puntemakers 2013
Pieter-Steyn de Wet 47
Marnus Schoeman 45
Francois Brummer 40
Meeste drieë in ‘n wedstryd
27 April: Griekwas 40 – 7 Valke (6)
20 April: Griekwas 32 – 26 (4)
23 Maart: Griekwas 124 – 5 Limpopo Blou Bulle
Curriebeker (eersteliga) top-puntemakers 2013
Nico Scheepers 51
Gouws Prinsloo 43
Francois Brummer 38
Meeste drieë teen Griekwas in ‘n wedstryd gedruk
5 Oktober: Griekwas 21 – 52 Vrystaat Cheetahs (6)
28 September: Griekwas 10 – 52 Vodacom Blou Bulle (7)
7 September: Griekwas 32 – 38 MTN Goue Leeus (6)
Maak geskiedenis
23 Maart: Griekwas 124 – 5 Limpopo Blou Bulle.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button