Local sportSport
Die Rogue’s in die kol
Die Ngwenyatak van die Suid-Afrikaanse Jag- en Wildbewarings Vereniging het 2 November hul jaarlikse skietdag aangebied. 'n Totaal van 15 spanne het ingeskryf en in vier afdelings deelgeneem.

Die skuts het hul vaardigheid getoets met ‘n jag- en ‘n haelgeweer, ‘n windbuks en ‘n kettie.
Daar was goeie pryse op die spel – die Roguespan het weggeloop met die 1 ste prys wat ‘n jagnaweek vir die span insluit. Elke lid kry ook die kans om ‘n rooibok te jag.
Baie dankie aan aal die borge:
Hazyview Supa Quick
Gametan
Roses Guns
Fredie Hurch
Alert spears
Die hoof doel van die dag was om n geleentheid te skep waar daar lekker ontspan kan word en die deelnemers spangees kan bou.
Die fondse wat ingesamel is sal aan gewend word met die bou van die Tak se nuwe Skietbaan.
Wenspan:
Pieter Vos
Riaan van der Linde
Trevor Selke
Darren Marchall
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
