Local sportSport
NHS se tweede-hokkiespan gee die toon aan in liga
Twee van Hoërskool Nelspruit se seunshokkiespanne het onlangs in die eerste wedstryde van die Laeveld-liga meegeding.

Die tweedespan het in albei wedstryde teen Lowveld High en Hoërskool Barberton goeie vertonings gelewer en onderskeidelik 3-0 en 4-0 geseëvier.
NHS se eerstespan het teen Lowveld High kragte gemeet en die eintelling was 0-0.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

