School sportSport

Nellies druk hul stempel in dié jaar se netballiga’s af

Die netbaldogters van Hoërskool Nelspuit se harde werk deur die jaar het vrugte afgewerp deur vyf spanne wat as Mpumalanga-wenners aangewys is. 

Die hartklop van die skool, die o/18’s het die sterk sportskool, HTS Middelburg met 24-17 op Hoërskool Rob Ferreira se bane geklop.

O/18 A
• Danet Venter, Rochelle Esterhuizen (kaptein), Liesl de Jager, Miandi Freeman, Inge van der Walt, Annie de Villiers, Roelne Maré, Lyné van Huyssteen, Nadine Enslin en Tilana Craig

O/17 A
• Eulalia Jordaan, Chanel Leus, Alida Storkhorst, Elaine Mullin, Jomika Willemse, Shaske Pedro, Marissa van Wyk en Amelia de Kock

O/16 B wen die A2-liga
• Robynne Bruwer, Marinda Potgieter, Henrike Nel (kaptein), Anel Steyn, Anke Engelbrecht, Marli Malan, Salome Atkinson en Tersia Steyn

O/15 B
• Shannon Visagie, Nikki van Eijk (kaptein), Tanya Lindeque, Elmay Els, Melandi Lourens, Chanel Mattheus, Annien van Tonder en Lizaan Viljoen

O/14 B
• Lauren Viljoen, Maricia Steenkamp, Sonya van Rooyen, Chante Viljoen (kaptein), Linmari Potgieter, Jakkie Gerber, Leandrie Coetzee, Mikela Kirsten en Michelle Kruger.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button