School sportSport

Landlopers wys hul staal by Mpumalanga kampioenskappe

Nelspruit Hoërskool se langafstandatlete het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Landloopkampioenskappe in Witbank deelgeneem en uitgeblink.

Volgens een van die afrigters, me Martie Naudé, het ongeveer 25 atlete van NHS aan die kampioenskappe deelgeneem.

Die atlete het baie goed gevaar en Nelspruit Hoërskool is veral trots op Lizaan de Blanché wat ‘n silwermedalje in die dogters 0/14- afdeling en Mia Erasmus wat ‘n bronsmedalje in die dogters O/15-afdeling losgeslaan het.

Dié skool spog met 19 atlete wat die 13de September aan die SA kampioenskappe in George gaan deelneem.

 

Arlo van Heerden Bianke Potgieter Carlu Meyer De Villiers Basson 0

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button