School sportSport

Barberton swemmers vaar goed by Curro

Twee jong swemmers van Laerskool Barberton, Grant de Jager en Tuané Silver, het uitstekend gevaar tydens die onlangse kompetisie wat by Curro in Mbombela plaasgevind het.

Twee jong swemmers van Laerskool Barberton, Grant de Jager en Tuané Silver, het uitstekend gevaar tydens die onlangse kompetisie wat by Curro in Mbombela plaasgevind het.

Beide Grant en Tuané het in die o/10-kategorie meegeding en die uitslae was soos volg:<br />Grant het in die 50m vry-, bors-, rug- en vlinderslag onderskeidelik twee eerste plekke, ‘n derde en ‘n tweede plek met tye van 34:70; 45:28, 46:69 en 42:85 behaal.<br />Tuané het twee derde plekke in die 50m vryslag en borsslag met tye van 37:3 en 50:63 behaal.

Sy het ‘n tweede plek in die 50m vlinderslag in ‘n tyd van 43:84 verower. Grant het ook die prys vir die beste individuele prestasie vir junior seuns losgeslaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button