School sportSport

Twintig Nellies gekies vir provinsiale span

NHS se atlete het by die onlangse Mpumalanga-skolekampioenskappe hul staal getoon met 20 atlete wat nou by die nasionale kampioenskappe in Rustenburg gedurende 26 tot 28 Maart gaan deelneem.

NHS se atlete het by die onlangse Mpumalanga-skolekampioenskappe hul staal getoon met 20 atlete wat nou by die nasionale kampioenskappe in Rustenburg gedurende 26 tot 28 Maart gaan deelneem.

Joshua Maas het ‘n eerste plek in die seuns o/15 spiesgooi behaal met sy praggooi van 63.50m.

Nicola Cronjé het die beste prestasie onder die dogters gelewer toe sy die 800m dogters o/15 in 2:17.13 voltooi het.

Hoërskool Nelspruit se atlete vir die

2015 Mpumalanga-skolespan

1 Nicola Cronje – 800m dogters o/15

2 Lezaan de Blanche – 800m

dogters o/15

3 Aniska Krause – verspring

dogters 0/15

4 Nerina Visser – 400m hekkies

dogters o/15

5 Mia Erasmus – 800m dogters o/17

6 Ilke Joubert – gewigstoot dogters o/17

7 Stefan Smit – spiesgooi en skyfwerp Seuns o/15

8 Tertius Mentz – 800m seuns o/15

9 Joshua Maas – spiesgooi

seuns o/15

10 Wian Otto – gewigstoot en skyfwerp seuns o/15

11 Ben Strydom – 100m seuns o/15

12 Tebogo Maseema – verspring en driesprong seuns o/15

13 Leon Pienaar – 400m seuns o/17

14 Naas Marais – skyfwerp seuns o/17

15 De Villiers Basson – 800m

seuns o/17

16 Wandla Nkosi – 1500m seuns o/17

17 Werner Bouwer – spiesgooi

Seuns o/17

18 Gronighan Grobler – 800m

seuns o/19

19 Hannes Aucamp – 110m hekkies seuns o/19

20 Justin Smith – 800m seuns o/19.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button