School sportSport

LHS se dogterskrieket vir die eerste keer baas

Die eerste dogterskrieketspan van Lowveld High kon nog nooit hul bure, Hoërskool Bergvlam klop nie... tot verlede week toe.

Die besoekers het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Een na die ander paaltjie het geval. Staatmakerkolwers soos Fezeka Ngwambo, Buhle Malatjie en Hlovisa Maakana het Lowveld High se telling na 62 opgestoot.

Bergvlam was uit die veld geslaan toe hulle met ‘n skamele drie boulbeurte oor, vir 44 uitgeboender is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button