School sportSport
Dogters haal Puma-span
Die finale Pumanetbalspanne is die afgelope naweek in Witbank aangewys.

Laerskool Laeveld se o/12’s, Ané Janse van Rensburg en Noziphiwo Mkhwanazi en die o/13’s, Thando Bhembe, Luané Nagel, Chiné Maritz en Saartjie Breytenbach het aan die finale proewe deelgeneem. Net Thando is vir die o/13-Pumanetbalspan gekies. Sy gaan van 26 tot 29 Julie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Boksburg deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
