School sportSport

Mammas en onnies geniet netbaldag saam met Nellies

Laerskool Nelspruit het as deel van hulle eeufeesvieringe, verlede week 'n propvol kermisprogram gehad.

Woensdag het die personeel en mamma’s saam met hulle dogters aan ‘n netbaldag deelgeneem.

Daar was nege mamma-spanne wat ingeskryf het en een juffrou-span. Spanne is informeel ingedeel en elke span het vier wedstryde gespeel.

Lees ook: Colourful young players take to the sport field

Daar was nie wenners nie aangesien die doel van die dag was om mekaar te leer ken, saam te kuier en te speel vir die genot daarvan.

Daar was wel ‘n prys vir die span met die beste gees, wat deur die juffrouens, die Superheroes en hulle Pom Pom Meisies gewen is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button