School sportSport

HLS se beste atlete word bekroon

Top-atlete van Hoërskool Lydenburg is onlangs tydens die skool se prysuitdeling vir hul prestasies deur die jaar beloon. Aanwesiges was aangenaam verras om die oud-Springbokrugbyspeler, Jannie de Beer as gasspreker te verwelkom. Die trofeë vir senior sportseun en -dogter van die jaar is aan onderskeidelik Nathan Kurensky en Annerie du Toit oorhandig. Die veelsydigste senior …

Top-atlete van Hoërskool Lydenburg is onlangs tydens die skool se prysuitdeling vir hul prestasies deur die jaar beloon.

Aanwesiges was aangenaam verras om die oud-Springbokrugbyspeler, Jannie de Beer as gasspreker te verwelkom.

Die trofeë vir senior sportseun en -dogter van die jaar is aan onderskeidelik Nathan Kurensky en Annerie du Toit oorhandig. Die veelsydigste senior sportseun is Diaan Lombard terwyl Stephnie Fritz as die veelsydigste senior sportdogter gekroon is.

Johan Nel en Marita-Suné Ackermann het trofeë as die veelsydigste junior sportseun en -dogter, ontvang.

Wenners van ander trofeë:

  • Jason Oosthuizen – Rugbyspeler van die jaar
  • Tiaan Brits – Krieketspeler van die jaar
  • Brady Theron – 100-lopie-krieketspeler van die jaar
  • Jacques Brits – Gholfspeler van die jaar
  • Anastecia Dube – Netbalspeler van die jaar
  • Simoné van Wyk – Dogtersbergfietsryer van die jaar
  • Isak Beytell – Ad hoc-toekenning vir atletiek
  • Vicky-Lee Taljaard – Eerstespan-netbalspeler van die jaar
  • Neo Tshehla – Landloopatleet van die jaar
  • Tiana Buitendag – Dogtersatleet met die hoogste punte op die ABSA-tabel
  • Sojana Botha – Hengelaar van die jaar
  • Sara-Lee Gibley – Dogtershokkiespeler van die jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button