EntertainmentLifestyle

Kersfeesvierings saam met Jakkie Louw

Die Afrikaanse kunstenaar, Jakkie Louw bied 'n Relay for Life 2013 Kersfeesvertoning op 31 Oktober by Laerskool Nelspruit aan. Daar is niemand met sy styl van musiek in Suid-Afrika nie. Hy het 'n kombinasie van vrolike Afrikaanse rock-musiek soos “Drie Pikkewyne” en “Die Hoendersong” en sy meer afgeronde “Een Miljoen Woorde” en “Voshaarnooi”. Met sy …

Die Afrikaanse kunstenaar, Jakkie Louw bied 'n Relay for Life 2013 Kersfeesvertoning op 31 Oktober by Laerskool Nelspruit aan.

Daar is niemand met sy styl van musiek in Suid-Afrika nie. Hy het 'n kombinasie van vrolike Afrikaanse rock-musiek soos “Drie Pikkewyne” en “Die Hoendersong” en sy meer afgeronde “Een Miljoen Woorde” en “Voshaarnooi”. Met sy splinternuwe vertoning én album, Gemaak in Suid-Afrika, toer hy die land vol. Hiérdie moderne, energieke kunstenaar is werkilik besig om een van ons land se grotes te raak. Die vertoning begin om 18:30.

Kaartjies kan by die CANSA Care Centre (Anneckestraat 6) of by Unigrad teen R50 vir volwassenes en R25 vir kinders o/12 aangekoop word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button