EntertainmentLifestyle

Khakibos het musiek vir oud en jonk

Khakibos tree Vrydag 15 November by The Pub op. Hulle is besig met komposisies vir hulle nuwe album wat op die Afrikaanse-musiekbedryf gemik is. Hercules en Liezel doen ‘n twee-stuk vertoning met ‘n basdrom, tamboerien, mondfluitjie en twee kitare. Hulle musiek is vir oud en jonk en hulle speel ‘n verskeidenheid van musiek wat die …

Khakibos tree Vrydag 15 November by The Pub op. Hulle is besig met komposisies vir hulle nuwe album wat op die Afrikaanse-musiekbedryf gemik is.

Hercules en Liezel doen ‘n twee-stuk vertoning met ‘n basdrom, tamboerien, mondfluitjie en twee kitare.

Hulle musiek is vir oud en jonk en hulle speel ‘n verskeidenheid van musiek wat die gehoor op die punt van hulle stoele sal laat sit. Hierdie groep is besig om vinnig naam te maak in dié industrie.

Liezel het in die verlede by die bekende teater, Barnyard opgetree en is tans ook as sanger by die groep, Mean Mr Mustard, betrokke. Koste beloop R70pp.

Navrae: 084-897-6000.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button