FoodLifestylePeople

Nasionale braaidag om die draai bru!

Nevermind dat jy elke naweek braai nie. Braaidag is dié dag waar choppies sorgvuldig gekies word, die bes gestopte wors word uitgesoek en die Castle is al die vorige dag gekoop (heads up: dis 'n vakansiedag en die voggie-winkels mag nie besigheid doen nie).

LYDENBURG – Elke jaar op 24 September kom chinas van oral bymekaar met een doel voor oë: Om te braai my bru.

Braai is so deel van die geskiedenis soos Jan van Riebeeck se landing in die Kaap. Mens kan nie help om te wonder of hy vinnig ‘n skapie getrade het vir silwer sodat hy sy landing met ‘n braai kan vier nie.

Nevermind dat jy elke naweek braai nie. Braaidag is dié dag waar choppies sorgvuldig gekies word, die bes gestopte wors word uitgesoek en die Castle is al die vorige dag gekoop (heads up: dis ‘n vakansiedag en die voggie-winkels mag nie besigheid doen nie).

Nie dat dit sin maak nie, ek is seker hulle sou ‘n week se turnover binne ‘n dag bereik het.

Nietemin, hier is solank ‘n video om julle te amp vir wat op die dag voorlê:

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button