CompetitionsEntertainmentLifestyle
Wen GROOT met dié Afrikaanse musiek kompetisie
Hier is jou kans om nie minder as 10 Afrikaanse musiek CDs te wen, plus die Krone 2 DVD

As jy lief is vir Afrikaanse musiek is die net die kompetisie vir jou. Laevelder gaan 10 Afrikaanse CDs en die Krone 2 DVD weggee vir een gelukkige wenner. Al wat jy hoef te doen is om die vorm hier onder volledig in te vul en te stuur. Die wenner sal gekies word met n gelukkige trekking.
Kompetisie gesluit
Die CD versameling sluit in:
Die kompetisie sluit Woensdag, 2 Maart, om 13:00. Die wenner sal per SMS in kennis gestel word en moet sy prys by Laeveld Media se kantore by Stinkhoutsingel 12, Nelspruit kom afhaal.









