Wen boeke vir die kleingoed
Hier is 'n paar oulike boeke om die kinders besig te hou én hul te stimuleer.

Wen een van twee pakkies. Elkeen sluit in twee Supersagte sponsboekies asook een Vinger-verf- en twee Blokkiekuns-boeke, alles deur Human & Rousseau.
Sorry. This form is no longer available.

Supersagte sponsboekies
Hierdie inleidings tot verskeie onderwerpe bestaan uit supersagte sponsbladsye, en bevat helder illustrasies en eenvoudige teks wat rym. Dit sal jou kind se ontwikkeling en verbeelding stimuleer.
Vinger-verf
Hierdie is ‘n wêreld vol verrassing vir die kleingoed. Raak kreatief met hierdie twee fraai titels wat met vingerverf voltooi moet word.
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Met meer as 1 500 plakkers en kleurprente ontwikkel die boek fynmotoriese vaardighede, waarneming en konsentrasie.
Reëls
• Sluitingsdatum: Vrydag 22 Julie, 2016
• Die kompetisie is ‘n gelukkige trekking
• Die wenner is verantwoordelik om die prys by Laeveld Media kantoor, 12 Stinkhoutsingel, Nelspruit, af te haal
• As die prys nie binne ‘n maand na kennis afgehaal word nie word dit verbeur
• Wenner se foto en naam sal gepubliseer word
Reëls en voorwaardes geld


