EntertainmentLifestyle
Innibos gee erkenning aan Eisteddfod deelnemers
Hulle het twee leerders in die instrumentale kategorie vir hul prestasies beloon.
MBOMBELA – Verlede week het die 2018 Nelspruit Eisteddfod ten einde geloop met die instrumentale kategorie wat vir oulaas die Communio Kerk se verhoog laat skitter het.
Hier het 578 leerders deelgeneem waarvan twee, ‘n laer- en hoërskoolleerder, met die Innibos-prys vir beste deelnemers weggestap het.
LEES OOK: Visuele kuns vier fees by die 2018 Nelspruit Eisteddfod

LEES OOK: Van klavier tot harp by vanjaar se eisteddfod
