Stoeiers van Nelspruit en Witrivier wen medaljes by die Suid-Afrikaanse Stoeifederasiekampioenskappe
Die jong manne het skitterende vertonings op die stoeimat gelewer.
Stoeiers van Nelspruit en Witrivier stoeiklubs het Vrydag verskeie medaljes by die Suid-Afrikaanse Stoeifederasiekampioenskappe by die Heartfelt Arena in Centurion ingepalm. Hulle was deel van die Mpumalanga-stoeispan.

Nelspruit Stoeiklub se vrystyl-bronsmedaljewenner en Grieks-Romeins-bronsmedaljewenner, Sameul Odendaal.

Nelspruit Stoeiklub se vrystyl-bronsmedaljewenner en Grieks-Romeins-bronsmedaljewenner, Sameul Odendaal.

Christo Nagel van Witrivier Stoeiklub het ‘n silwermedalje in Grieks-Romeins gewen.

Nelspruit Stoeiklub se Thembela Dhladhla, bronsmedaljewenner, Grieks-Romeins.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
