Droom Verlore…Kuns Uitstalling @ Innibos 2016

Nathani Lüneburg is die Innibos-feeskunstenaar vir 2016 en kunsliefhebbers kan iets uit ‘n ander wêreld verwag. Haar kunsuitstalling kan vir die duur van die fees by die banketsaal van die Mbombela-burgersentrum besigtig word.

Back to top button