Video: Pret by die Innibos-pretpark (Woensdag 29 Junie 2016)
Muskiet, die amptelike Innibos-feeskoerant, se Karli Koch maak op die eerste dag van Innibos 2016 'n draai by die pretpark op die hooffeesterrein en gesels met 'n paar pret maters so skuins voor die Huisgenoot Afskopkonsert vanaand.
