Sport

  • Middelburg Twizza is T20-kampioen!

    Sport

    Middelburg Twizza is die provinsiale T20-klubkampioenspan na hulle met Sasol en Nelspruit in die uitspeelstryde klaargespeel het.

  • Middies in Klerksdorp-aksie!

    Sport

    Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het Saterdag 24-38 teen Lichtenburg in die kwarteindstryd van die PUK Prestige-reeks in Klerksdorp vasgeval.…

  • Rooies op hul tuisveld

    Sport

    HTS Middelburg het die naweek gasheer gespeel vir die kwarteindstryde van die TUKS-reeks.

  • Bulgarians arrested for fraud

    Sport

    Two Bulgarian nationals were arrested at the Middelburg Mall after they allegedly put a skimming device on an ATM.

  • FLopsport: Tobie van den Bergh

    Sport

    •Skop Gelant Saterdag vir Jan op sy blaker dat sy kers wip. Is seker Jan moes na die tyd gaan…

  • Wrestling at Kosmos festival

    Sport

    WWP Wrestling will mark the successful return of one of the biggest drawcards at the Kosmos Kunstefees.

  • Groen atlete by Interhoër!

    Sport

    Hoërskool Middelburg se atletiekspan is Dinsdag 23 Februarie in aksie by die Interhoër op die Herman Immelman Stadion in Germiston.

  • Rooies slaan weer groot kishoue

    Sport

    Die tennisspanne van HTS Middelburg het die afgelope naweek gewys waarom hulle dié tennisskool in Mpumalanga is!

  • Middies laat rekords in Laeveld spat!

    Sport

    Hoërskool Middelburg se atlete het agt rekords by Rob Ferreira laat spat! Boonop is Nathan du Toit en Sne Mdletshe…

  • McDonald boer met grenshoue

    Sport

    'n Skouspelagtige ineenstorting het in 2015 gesorg dat Hoërskool Middelburg nie vir Nelspruit in die Mpumalanga T20-kampioenskap kon klop nie.…

  • Middies hét geblits voor reënbui

    Sport

    Hoërskool Middelburg het Vrydag hul eerste atletiekbyeenkoms van die jaar aangebied toe hulle gasheer vir HTS Witbank gespeel het.

  • Stonehouse se Japannese wolwe

    Sport

    Onder Jimmy Stonehouse se leiding het die Pumas van krag tot krag op die plaaslike rugbytoneel gegaan.

Back to top button