Sport

  • Kwagga is gereed vir Olimpiese Spele

    Sport

    Kwagga Smith vertel dat sy gunsteling drie van die seisoen die een teen Australië gedurende die Sydney Sewes was.

  • Rooies in Laeveldson

    Sport

    Die stof het skaars gaan lê na die vorige naweek se Klassieke Stryd en HTS Middelburg se kragte is wéér…

  • JC word Blou Bul in 2017

    Sport

    Mens kry skoolrugbyspelers. En dan kry jy JC Pretorius. Saterdag het hy sy vierde, vyfde én sesde drie teen Hoërskool…

  • Rooi Bulle te sterk vir Kempton

    Sport

    Na hulle verlede jaar 12-30 teen Kemptonpark verloor het, het die Rooi Bulle die afgelope naweek behoorlik die bordjies teen…

  • Middelburg Twizza is T20-kampioen!

    Sport

    Middelburg Twizza is die provinsiale T20-klubkampioenspan na hulle met Sasol en Nelspruit in die uitspeelstryde klaargespeel het.

  • Middies in Klerksdorp-aksie!

    Sport

    Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het Saterdag 24-38 teen Lichtenburg in die kwarteindstryd van die PUK Prestige-reeks in Klerksdorp vasgeval.…

  • Rooies op hul tuisveld

    Sport

    HTS Middelburg het die naweek gasheer gespeel vir die kwarteindstryde van die TUKS-reeks.

  • Bulgarians arrested for fraud

    Sport

    Two Bulgarian nationals were arrested at the Middelburg Mall after they allegedly put a skimming device on an ATM.

  • FLopsport: Tobie van den Bergh

    Sport

    •Skop Gelant Saterdag vir Jan op sy blaker dat sy kers wip. Is seker Jan moes na die tyd gaan…

  • Wrestling at Kosmos festival

    Sport

    WWP Wrestling will mark the successful return of one of the biggest drawcards at the Kosmos Kunstefees.

  • Groen atlete by Interhoër!

    Sport

    Hoërskool Middelburg se atletiekspan is Dinsdag 23 Februarie in aksie by die Interhoër op die Herman Immelman Stadion in Germiston.

  • Rooies slaan weer groot kishoue

    Sport

    Die tennisspanne van HTS Middelburg het die afgelope naweek gewys waarom hulle dié tennisskool in Mpumalanga is!

Back to top button